Modulekode | GSO 180 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Slegs vir studente in kommunikasiepatologie en gesondheidswetenskappe Impak van multikulturaliteit op gesondheidsorg in Suid-Afrika: wêreldbeskouinge en waardestelsels; religieuse beskouinge; opvattinge oor siekte, gesondheid en die dood. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App